1. |
Omsendbriewe 78/2002, 138/2003 en 205/2003 rakende onderskeidelik wetswysigings, finansiële state en finansiële toekenning, verwys. |
2. |
Omsendbriewe 138/2003 en 205/2003 dui alreeds aan dat die betrokke dokumente direk by u OBOS ingedien moet word. Vanaf 1 Mei 2004 moet alle relevante aansoeke vir goedkeuring en navrae ingevolge Omsendbrief 78/2002 ook aan u betrokke OBOS gestuur word. |
3. |
Vir u gerief en ter bevestiging moet die volgende aansoeke en finansiële verslae direk by u betrokke OBOS ingedien word, vir aandag die Direkteur: |
3.1 |
Aansoeke ingevolge die Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Wet 84 van 1996) soos gewysig (SASA), soos in die volgende omsendbriewe aangedui:
|
3.2 |
Dokumente/ Verslae soos versoek in die volgende omsendbriewe:
078/2002: Jaarlikse Begroting
138/2003: Kwartaalverslae (WKOD-043)
205/2003: Geouditeerde finansiële jaarstate
205/2003: Sertifikaat van gesonde finansiële bestuur
|
4. |
Die kontakbesonderhede van die OBOS’e vir enige verdere navrae in bogenoemde verband is soos volg:
Metropool: Oos | Posadres | Straatadres |
Skoolvlakbestuur Hoof Ontwikkelingsadviseur Gerhard Cloete Tel: 021 900 7000 Faks: 021 903 2149
|
Private Bag X23 Kuils River 7579
|
Ou Nooiensfonteinstraat Kuilsrivier |
Metropool: North | Postal Address | Physical address |
Skoolvlakbestuur Hoof Ontwikkelingsadviseur Amanda Jordaan Tel: 021 938 3000 Faks: 021 938 3184
|
Privaatsak X45 PAROW 7500
|
Timmermanstraat PAROW |
Metropool: South | Postal Address | Physical address |
Skoolvlakbestuur Hoof Ontwikkelingsadviseur Juan Benjamin Tel: 021 370 2000 Faks: 021 370 1856
|
Privaatsak X2 MITCHELL'S PLAIN 7785
|
AZ Berman Rylaan Lentegeur MITCHELL'S PLAIN |
Metropool: Central | Postal Address | Physical address |
Skoolvlakbestuur Hoof Ontwikkelingsadviseur Ralph Mehl Tel: 021 659 4300 Faks: 021 659 4413
|
Privaatsak X4 ATHLONE 7764
|
Hoofstraat 7 MOWBRAY |
Weskus/Wynland | Postal Address | Physical address |
Skoolvlakbestuur Hoof Ontwikkelingsadviseur Winnie Windvogel (Wnde) Tel: 021 860 1200 Faks: 021 860 1230/1
|
Privaatsak X3026 PAARL 7620
|
Hospitaalstraat 6 Jack Meyer Kunssentrm PAARL |
Overberg/ Breederivier | Postal Address | Physical address |
Skoolvlakbestuur Hoof Ontwikkelingsadviseur Baderudeen Kafaar Tel: 023 348 4600 Faks: 023 342 4138
|
Privaatsak X3102 WORCESTER 6849
|
Durbanstraat WORCESTER |
Suid-Kaap/Karoo | Postal Address | Physical address |
Skoolvlakbestuur Hoof Ontwikkelingsadviseur Moegamat Cerfontein Tel: 044 803 8300 Faks: 044 873 3428
|
Privaatsak X6510 GEORGE 6530
|
Courtenaystraat 42 Rentzburg Hof GEORGE |
|
5. |
U samewerking word waardeer. |
GETEKEN: E.I. MEYER
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2004:05:05
|