2. |
Hierdie riglyne behandel die volgende:
- Veiligheid van leerders op die speelterrein
- Die rolle en verantwoordelikhede van die prinsipaal en die onderwysers
- Geskikte speelterreinoppervlaktes
- Giftige en ander nie-geskikte plante
- Keuse van speelterreintoerusting
- Voorkomende maatreëls
- Inspeksie en onderhoud van toerusting.
|
3. |
Hierdie riglyne tree inwerking met ingang van 1 Julie 2014. |
4. |
Prinsipale word vriendelik versoek om die aangehegte riglyne onder die aandag van personeellede en beheerliggame te bring. |
GETEKEN: PA VINJEVOLD
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2014:03:25
|
|