3. |
Die doel van die regulasies is om voorsiening te maak vir:
- die minimum onderrigure per vak per fase;
- die algemene beginsels wat toegepas moet word by die berekening van die minimum skoolure per week en per skooldag;
- individuele ondersteuningsplanne; en
- 'n reeks implementeringsdatums.
|
4. |
Prinsipale word versoek om die inhoud van hierdie omsendbrief onder die aandag van alle lede van u personeel te bring. |
GETEKEN: PA VINJEVOLD
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2012:12:04
|
|