1. |
Die huidige praktyk van die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) is dat die mees geskikte en ekonomiese vorm van lugvervoer of padvervoer vir amptelike doeleindes gebruik moet word. |
2. |
Die WKOD se Beleid vir Lugvervoer, Padvervoer en Akkommodasie vir Amptelike Doeleindes (Sien aangehegte bylae) is op 15 Junie 2010 deur die LUR goedgekeur. |
4. |
Navrae oor die beleid kan gerig word aan die volgende beamptes:
Mnr JT Solomons |
tel. 021 467 2818 |
Me R Daniels |
tel. 021 467 2792 |
|
5. |
Bring asseblief die inhoud van hierdie omsendbrief onder die aandag van alle personeel. |
GETEKEN: PA VINJEVOLD
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2010:09:22
|