2. |
Navrae aangaande die inhoud van hierdie omsendbrief of die hersiene liasseerprosedure kan aan enige van die volgende beamptes gerig word:
Beampte |
Telefoonnommer |
Me S.F. Maqendwana |
021 467 2361 |
Me M. Fick |
021 467 2758 |
|
3. |
Bring asseblief die inhoud van hierdie omsendbrief onder die aandag van alle betrokkenes. |
GETEKEN: PA VINJEVOLD
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2010:06:24
|