2. |
Elke Gemeenskapsleersentrum (GLS) sal jaarliks teen 15 Desember 'n brief van die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) ontvang waarin aangedui word |
2.1 |
|
vir hoeveel leerders die GLS befondsing sal ontvang |
2.2 |
|
hoeveel voltydse kontrakposte aan die GLS toegewys sal word. |
3.1 |
|
Personeelvoorsienings-GLS'e |
3.1.1 |
|
Al die poste moet geadverteer word. |
3.1.2 |
|
Die postediensstaat moet bepaal word van die GLS se se finansiële toekenning. |
3.1.3 |
|
Nadat die onderhoude afgehandel is, moet die benoemingsvorms en 'n volledig-voltooide GLS 9-vorm (Lys van Opvoeders in GLS'e) aan die OBOS voorgelę word vir goedkeuring. |
3.2 |
|
Subsidie-per-leerder-GLS en Gekombineerde Model GLS'e |
3.2.1 |
|
Daar word aanbeveel dat al die poste geadverteer word. |
3.2.2 |
|
Na voltooiing van die werwings- en aanstellingsproses, moet die GLS 9-vorm (Lys van Opvoeders in GLS'e) voltooi en aan die OBOS voorgelę word. |
3.3 |
Kwalifikasies
VLAK | VEREISTE KWALIFIKASIES |
Vlak 1-2 |
'n Erkende BOOV-kwalifikasie OF 'n onderwyskwalifikasie en volwasseneonderwysopleiding of BOOV-ervaring
Vaardigheid in lees, skryf en praat van twee van die amptelike tale oorheersend in die Wes-Kaap (Afrikaans, Engels en Xhosa)
|
BOOV-Vlak 3 – 4 NKR 2 (Graad 10) – NKR 4 (Graad 12) |
'n Erkende BOOV-kwalifikasie wat spesialiseer in die leerarea wat onderrig moet word OF 'n onderwyskwalifikasie wat spesialiseer in die leerarea wat onderrig moet word en BOOV-ondervinding
Vaardigheid in lees, skryf en praat van twee van die amptelike tale oorheersend in die Wes-Kaap (Afrikaans, Engels en Xhosa)
|
|
3.4 |
|
Slegs opvoeders wat werkloos is en geskikte kwalifikasies het, moet vir aanstelling oorweeg word. |
GETEKEN: P.A. VINJEVOLD
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2004:11:11
|