1. |
Die Minister van Onderwys het die sperdatum vir skole wat nog nie besonderhede van ongebruikte en/of onderbenutte onderwyseiendom beskikbaar gestel het nie, verleng na 30 November 2004. |
2. |
Alle skole wat nog nie reageer het nie word versoek om asseblief die aangehegte Addendum te voltooi. Slegs een vorm per skool moet voltooi word. |
3. |
U word versoek op die verlangde inligting deur te gee aan mnr. G.M.W. Visser by faks 021 425 7428 of e-pos-adres: gvisser@pgwc.gov.za ( Gerricke Visser ) |
U samewerking word op prys gestel.
GETEKEN: R.B. SWARTZ
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2004:11:17
|