1. |
Ingesluit is die finale lys van aanbevole literatuurstudie- en voorgeskrewe boeke vir graad 7 tot 12 in 2005. |
2. |
Die lys is opgestel om die aankoop van nuwe boeke tot 'n minimum te beperk, maar voorsiening is ook gemaak vir die invoer van nuwe boeke. |
3. |
Alle versoeke en kommentaar, is deeglik oorweeg en, waar toepaslik is aanpassings aan die voorlopige lys gemaak. |
4. |
Die Departement wil graag sy waardering uitspreek teenoor diegene wat bydraes gelewer het tot die samestelling van die lys. ‘n Spesiale woord van dank aan die Voorgeskrewe Boekekomitees. |
GETEKEN: P.A. VINJEVOLD
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2004:05:10
|