2. |
Om te verseker dat betaling betyds geskied, word prinsipale weer eens versoek om die vereiste fakture waarop die skoolstempel en die sertifiseerder se naam in drukskrif voorkom, en die afleweringsnotas, binne 5 dae na ontvangs aan die volgende adres te stuur:
Die LOM-projekbestuurder
Wes-Kaap Onderwyskollege
Blok C, Metropool-Oos
Nooiensfonteinweg
KUILSRIVIER
7580
|