1. |
Aangehegis 'n kopie van Resolusie 6/2002, soos aanvaar deur die Raad op Arbeidsverhoudinge in die Onderwys (RAVO), die inhoud waarvan selfverduidelikend is. |
2. |
Bring asseblief die inhoud van hierdie omsendbrief onder die aandag van alle opvoeders en lede van beheerliggame en versoek hulle om 'n ontvangserkenning te teken en te dateer. |
GETEKEN: J.H. HURTER
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2003:06:26
|