1. |
Die meegaande lys (Bylae A) verskaf die datums van publikasie van die nuutste weergawes van die Senior Sertifikaat-Eksamenriglyne. |
2. |
Hoofde van inrigtings wat kandidate vir die Senior Sertifikaat-eksamens voorberei, word versoek om seker te maak of hulle in besit is van die jongste uitgawe van die riglyne, en om verouderde weergawes te vernietig om te verhoed dat foutiewe inligting aan die kandidate deurgegee word. |
3. |
Afskrifte van die jongste weergawes is verkrygbaar vanaf die Wes-Kaap Onderwysdepartement, Direktoraat: Eksamens.
|
4. |
Die volgende bygewerkte eksamenriglyndokumente wat van krag vanaf November 2003 se eksamens is ingesluit en vervang alle vroeëre uitgawes van riglyne vir hierdie vakke. Let asseblief daarop dat hierdie eksamenriglyndokumente aan opvoerders uitgedeel is by die betrokke werkswinkels aan die begin van die jaar. Hierdie kopieë word aangeheg as amptelike skoolkopeë.
Gasvryheidstudies SG
isiXhosa Eerste, Tweede en Derde Taal HG en SG
Huishoudkunde HG en SG
Naaldwerk en Kleding SG
Kuns HG en SG, Geskiedenis van Kuns SG, Skilderkuns SG, Grafiese Kuns SG, Ontwerp SG, Beeldhouwerk SG en die finale praktiese eksamenprojekte
Reis en Toerisme SG
Hotelhouding en Spyseniering SG
|
5. |
Dit is noodsaaklik dat alle kandidate vir die Senior Sertifikaat-eksamen bekend is met die formate van die vraestelle voordat hulle eksamen gaan skryf.
|
6. |
Skole moet daarvan kennis neem dat hierdie dokumente bloot as handleidings dien van die soort vrae wat gestel kan word en hoe hulle nagesien sal word. |
GETEKEN: PA VINJEVOLD
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2003:06:19
BYLAE A
RIGLYNE VIR DIE WKOD SE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
|
VAK |
DATUMS VAN DIE JONGSTE UITGAWES |
VAK |
DATUMS VAN DIE JONGSTE UITGAWES |
Afrikaans Eerste Taal |
2002 |
Funksionele Natuur- en Skeikunde |
1998 |
Afrikaans Tweede Taal |
2002 |
Natuur- en Skeikunde |
2002 |
Engels Eerste Taal |
2001 |
Pas- en Draaiwerk |
2003 |
Engels Tweede Taal |
2000 |
Reis- en Toerisme |
2003 |
IsiXhosa Eerste Taal |
2003 |
Rekenaarstudie |
2003 |
IsiXhosa Tweede Taal |
2003 |
Rekenaartik |
2003 |
IsiXhosa Derde Taal |
2003 |
Rekeningkunde |
2002 |
Duits Eerste Taal |
1998 |
Spraak en Drama |
2003 |
Duits Derde Taal |
1998 |
Sweis- en Metaalbewerking |
2003 |
Arabies Derde Taal |
1998 |
Technika (Elektries) |
2003 |
Aardrykskunde |
1996 and 1998 |
Technika (Meganies) |
2003 |
Bedryfsekonomie |
1998 |
Technika (Siviel) |
2003 |
Addisionele Wiskunde |
2002 |
Tegniese Tekene |
1998 |
Biologie |
2002 |
Tik |
1998/99 |
Bybelkunde |
1998/99 |
Handelswiskunde |
1998 |
Dans |
2003 |
Funksionele Wiskunde |
2002 |
Ekonomie |
1998/99 |
Wiskunde |
2002 |
Elektrisiënswerk |
2003 |
Kuns (Teorie en Prakties) |
2003 |
Elektronika |
2003 |
Beeldhoukuns |
2003 |
Fisiologie |
1998 |
Grafiese Kuns |
2003 |
Gasvryheidstudie |
2003 |
Ontwerpkuns |
2003 |
Geskiedenis |
2003 |
Skilderkuns |
2003 |
Hotelhouding en Spyseniering |
2003 |
Handelsreg |
1998 |
Houtwerk |
1998/99 |
Inleiding tot Etnologie |
– |
Houtbewerking |
1998 |
Inleiding tot Kriminologie |
1998 |
Huishoudkunde |
2003 |
SA Strafreg |
– |
Landbouwetenskap |
1996/97 |
Strafproses en Bewysreg |
– |
Toegepaste Landbouwetenskap |
2002 |
Wettereg |
– |
Maritieme Studies A (Landgebonde) |
1998 |
Musiek |
1998 |
Maritieme Studies B (Seevarend) |
– |
Joodse Studies |
1998 |
Metaalwerk |
2003 |
Latyn |
1998 |
Motorwerktuigkunde |
2003 |
Frans |
1998 |
Naaldwerk en Kleding |
2003 |
Hebreeus |
1998 |
|
|