2. |
Diegene wat tot op 31 Maart 2003 vir 'n horlosie gekwalifiseer het, sal binnekort ingelig word ten opsigte van die tipe horlosie wat hulle kan selekteer. |
3. |
Personeellede wat vanaf 1 April 2003 gekwalifiseer het, sal mettertyd verder ingelig word ten opsigte van hulle posisie aangesien onderhandelinge rakende die tipe erkenning wat hulle moet ontvang tans op sentrale vlak gevoer word. |
4. |
Al die moontlike word gedoen om die hele proses op datum te bring en dit so spoedig moontlik af te handel. |
5. |
Bring asseblief die inhoud van hierdie omsendbrief onder die aandag van alle personeellede onder u beheer. |
GETEKEN: J.H. HURTER
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2003:06:18
|