1. |
Die voorlopige program vir die VRL-konferensie wat van 30 Junie tot 2 Julie 2003 sal plaasvind, is aangeheg. |
2. |
LEERDERS MOET DIE AMPTELIKE OPENING IN HULLE SKOOLDRAG BYWOON. |
3. |
Plaaslike OBOS'e sal mettertyd ingelig word oor die vervoerreëlings. |
4. |
Skole kan nog steeds op die voorgeskrewe vorms wat wat op 9 Mei 2003 aan hulle gestuur is vir hierdie konferensie registreer. (Skole is slegs verantwoordelik vir die betaling van die registrasiefooi van R100.) Indien u enige probleme in hierdie verband ondervind, kan u met me L Olivier by (021) 467 2625 in verbinding tree. |
LET ASSEBLIEF DAAROP DAT DIE FINALE SLUITINGSDATUM VIR REGISTRASIE EN DIE ONTVANGS VAN DEPOSITO'S 20 JUNIE 2003 IS.
GETEKEN: J.H. HURTER
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2003:06:12
|