Die aangehegte kollektiewe ooreenkoms, P12 van 2002, wat by ‘n vergadering van die Provinsiale Bedingingsraad: Wes-Kaap op 13 November 2002 aangegaan is, word ter inligting versprei. Die inhoud van hierdie omsendbrief moet onder die aandag van alle belanghebbendes gebring word. U samewerking sal waardeer word. GETEKEN: J.H. HURTER |
Die dokumente, waarna verwys word as bylaes by die omsendbrief, word nie aangeheg nie maar is as drukstukke beskikbaar. |